Kondensmelk by Christien Neser 0000-00-00 00:00:00

eBook Best Deals & PDF Download Kondensmelk

by Christien Neser
Book Views: 28
Kondensmelk by Christien Neser
Author
Christien Neser
Publisher
Lapa Publishers
Date of release
Pages
0
ISBN
9780799347890
Binding
ebook
Illustrations
Format
PDF, EPUB, MOBI, TXT, DOC
Rating
3
22
Verified safe to download
See available formats

Book review

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so voel:
1.Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie.
2.Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad.
3.Zero selfoonontvangs.
4.Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam.
5.Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie.

Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Find and Download Book — Kondensmelk

Click one of share button to proceed download:
Choose server for download:
Download
Get It!
File size:11 mb
Estimated time:4 min
If not downloading or you getting an error:
  • Try another server.
  • Try to reload page — press F5 on keyboard.
  • Clear browser cache.
  • Clear browser cookies.
  • Try other browser.
  • If you still getting an error — please contact us and we will fix this error ASAP.
Sorry for inconvenience!
For authors or copyright holders
Amazon Affiliate

Go to Removal form

Leave a comment

Readers reviews